Lord de Villiers ***

Ons vyf gemaklike en ontspannende en-suite kamers is met diere- temas versier.Vier kamers is op die eerste vloer en een kamer is op die grondvloer.


Zimmer 1 Kamer 1 / Koedoe

Hierdie kamer is op die eerste vloer en het 'n dubbelbed en vol badkamer.

Zimmer 2 Kamer 2 / Kameelperd

Hierdie kamer is op die eerste vloer en het twee enkelbeddens en 'n groot badkamer.

Zimmer 3 Kamer 3 / Springbok

Hierdie kamer is op die eerste vloer en het 'n dubbelbed en vol badkamer.Daar is ook 'n klein balkon wat uitkyk op 'n pragtige klipkerk.

Zimmer 4 Kamer 4 / Luiperd

Hierdie kamer is op die grondvloer geleë en het 'n dubbelbed en vol badkamer

Zimmer 5 Kamer 5 / Zebra

Hierdie kamer is op die eerste vloer en is die familiekamer met 'n dubbelbed, enkelbed en 'n groot badkamer.

Zimmer 6 Kamer 6 / Cheeta-Suite

Hierdie is die Wittebrood-suite en is huidiglik onder konstruksie.


U kan fotos van elke kamer sien deur op die fotos te kliek.




http://www.lorddevilliers.com/za/?za/